By Laerskool Kameelfontein vorm akademie die stewige fondament waarop elke leerder se toekoms gebou word. Ons streef na uitnemende, kwaliteit onderrig binne ’n gestruktureerde maar inspirerende leeromgewing waar elke kind uitgedaag en ondersteun word om sy of haar volle potensiaal te bereik. Met toegewyde onderwysers, hoë standaarde en persoonlike aandag rus ons ons leerders toe met kennis, vaardighede en selfvertroue om met sukses hul volgende lewensfase aan te pak.
DEPARTEMENTSHOOFDE
Departementshoof: Grondslagfase – Juf. Corné Janse van Rensburg
Departementshoof: Intermediêre- en Senior fase – Juf. Jana Da Serra
GRONDSLAGFASE DEPARTEMENT
Grondslagfase Vakke
Afrikaans Huistaal
Engels Eerste Addisionele taal
Zoele Tweede Addisionele Taal
Wiskunde
Lewensvaardighede
Klasse en onderwysers:
Gr. R Eendjies – Juf. Olga Murray
Gr. R Varkies – Juf. Rianca Britz
Gr. R Kalfies – Juf. Bernadette Bands
Gr. R Goggatjies – Juf. Corlette Fernandez
Gr. 1A – Juf. Corné Janse van Rensburg
Gr. 1B – Juf. Chantél Brown
Gr. 2A – Juf. Marié Brits
Gr. 2B – Juf. Benisha Pretorius
Gr. 3A – Juf. Cathy Smit
Gr. 3B – Juf. Michelle Rossouw
LSOB – Juf. Suné Haasbroek
Zoeloe – Juf. Leandré Johnstone
INTERMEDIêRE DEPARTEMENT
Intermediêre fase Vakke
Afrikaans – Juf. Elouise du Preez
Engels – Juf. Lara van der Westhuizen
Wiskunde – Juf. Anniska Myburgh (Gr. 4 & 5) en Juf. Cornél Hattingh (Gr. 6)
Sosiale Wetenskappe – Juf. Lara van der Westhuizen & Juf. Ilse Jordaan (Gr. 4) en Mnr. Coenie Klopper (Gr. 5 & 6)
Natuurwetenskappe en Tegnologie – Juf. Ilse Jordaan
Lewensvaardighede – Mnr. Isak Deetlefts
Kuns – Mnr. Isak Deetlefts
Liggaamlike Oefening – Juf. Meghan Kelly
Zoeloe – Juf. Leandré Johnstone
LSOB – Juf. Suné Haasbroek
SENIOR DEPARTEMENT
Seniorfase vakke
Afrikaans – Juf. Carla Bekink
Engels – Juf. Jana Da Serra
Wiskunde – Juf. Cornél Hattingh
Sosiale Wetenskappe – Mnr. Coenie Klopper
Natuurwetenskappe – Mnr. Coenie Klopper
Tegnologie – Juf. Carla Bekink en Juf. Leandré Johnstone
Lewensoriëntering – Mnr. Isak Deetlefs
Skeppende Kuns – Mnr. Isak Deetlefs en Juf. Cornél Hattingh
Ekonomiese Bestuurswetenskappe – Juf. Jana da Serra en Juf. Leandré Johnstone
Liggaamlike Oefening – Juf. Leandré Johnstone
Zoeloe – Juf. Leandré Johnstone
LSOB – Juf. Suné Haasbroek
